Krummels Van Die Meester Se Tafel

anointing-oil_fotora

…;¸.*✻ღϠ₡ღ¸.✻´´¯`✻.¸¸.`.¸.✻´´¯`✻..¸¸.¯`✻.¸¸.`.¸.`
 
Die Oliekruik
 
Die gees (hart) van die mens is ‘n lamp van YaHUaH, dit deursoek al die kamers van die binneste. (Spreuke 20:27)
 
Want U laat my lamp skyn; YaHUaH my Elohiem laat my duisternis opklaar.
(Psalm 18:29)
 
Ons weet dat volgens Hooglied is die Bruidegom se Naam die Kruik met die OLIE daarin.
 
Laat Hy my kus met kusse van Sy mond; Want U liefde is kosteliker as wyn. U SALF / OLIE (SheMeN) is aangenaam van geur, U Naam (SheM) is SALF / OLIE (SheMeN) wat uitgegiet is; Daarom het die maagde U lief. (Hoog.1:2-3)
 
…;¸.*✻ღϠ₡ღ¸.✻´´¯`✻.¸¸.`.¸.✻´´¯`✻..¸¸.¯`✻.¸¸.`.¸.`
Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s